Gesels Saam
Wat's Nuut
Toneel Toneel: Komedie Adam September en die Nazi-skat Met Marius Weyers, Ben Kruger, Ivan Abrahams, Christo Davids, Albert de Villiers en Chris Vorster. Teks: Chris Vorster Regie: Chris Vorster Gradering: Volwassenes Datum en tyd: Vr 24 Sept 10:00, Sa 25 Sept 16:00, So 26 Sept 12:00 Venue: Nelspruit Stadsteater Tydsduur: 60 min Prys: R102 Hierdie aksie-komedie... Lees Verder
Innibos Inni-gemeenskap Innibos is ’n kunstefees wat vanweë sy sukses in die verlede, deel geword het van Nelspruit se unieke identiteit en kultuur. Innibos is egter meer as net ’n kunstefees wat een keer ’n jaar duisende besoekers na die Laeveld trek. Dit is ’n organisasie wat homself sien as ín die gemeenskap en daarom déél van die gemeenskap.... Lees Verder
Spesiale erkenning: David Kramer Innibos oorhandig jaarliks ’n aantal spesiale toekennings tydens die fees. Die belangrikste van hierdie toekennings is die spesiale erkenning aan ’n plaaslikekunstenaar vir sy lewenslange bydrae tot die kunste. Hierdie toekenning, wat op meriete oorweeg word en deur die feesbestuur toegeken word, gaan vanjaar aan... Lees Verder
Die Sappi -toekenning vir beste feesreklame Daar word jaarliks by Innibos erkenning gegee aan die beste gedrukte feesreklame. Die paneel beoordelaars, wat onder andere afgevaardigdes van die ATKV en SAPPI insluit, kyk na aspekte soos oorspronklikheid, visuele konsep, kopie, asook na die drukkwaliteit van plakkate en pamflette. Die doel van die kompetisie... Lees Verder
Feeskonserte Die feesterreinkonserte op die Standard Bank-verhoog is altyd ’n hoogtepunt. Vanjaar skop die fees op Donderdag 23 September af met die Beeld Afskopkonsert, met kunstenaars soos Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Nicholis Louw, Elizma Theron, Chris Chameleon en Eden in ‘n skouspelagtige openingskonsert. Vrydagaand is die gewilde Kurt... Lees Verder
Die 2010 Innibosfees word as gevolg van die wêreldbekersokkertoernooi vanjaar in net drie dae "ingeprop". Vandaar die tema van 2010, maar steeds is Lees Verder Lees Verder →
Die nuus is uit!! Kurt Darren is verloof en het Lees Verder Lees Verder →
VODACOM ook betrokke by inniBOS.FM
2009 beloof om beslis ‘n jaar van verandering en opradering te wees by inniBOS.FM - Ons bedank graag ons borg VODACOM vir hulle betrokkenheid by die jaar se inniBOS.FM - bandwydte word hierdie jaar verskaf deur VODACOM. Vodacom het ook ‘n lekker kompetisie en details van die kompetisie is ook op inniBOS.FM besikbaar. Besoek asb die webwerf... Lees Verder
Goeie nuus ! inniBOS.FM se regstreekse VIDEO vanaf die inniBOS fees is beskikbaar ! Met die vriendelike samewerking van VODACOM, kan julle nou lekker kyk na wat op die terrein gebeur en dan ook die hoof vertonings gedurende die week. KLIEK HIER vir Regstreekse VIDEO vanuit inniBOS - Direk na jou rekenaar Lees Verder →
Ouer Artikels






